Jaarboeke

Woordeboeke vir Afrikatale 352


 
Modulekode AFT 352
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud *Vereis kennis van ‘n Afrikataal Analise van makro- en mikrostrukture van een- en tweetalige woordeboeke in Afrikatale. Woordeboekgebruik en die onderrig daarvan. Problematiek rakende die lemmatisering van die Afrikatale. Die samestelling van artikels in een- en tweetalige woordeboeke in Afrikatale d.m.v. voorafontwerpte korpusgebaseerde raamwerke. Samestellingstegnieke in korpusgebaseerde een- en tweetalige woordeboeke in die Afrikatale.
Modulekrediete 15.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesing per week
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Afrikatale
Aanbiedingstydperk Kwartaal 4

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences